Al vir 15 jaar die gek...
<p>Die jammerlikste diens van Outsurance kniehalter my indruk van hulle die afgelope 15 jaar... <br /> Na my inbraak van 22 Junie 2016, verstaan ek nou dat die trauma van s***eling met hulle veel erger as die inbraak self is. Ongeruimdhede, beskuldigings, partydigheid en ongelooflike swak diens getuig van my ervaring waar ek uitgekryt is as leuenaar en *****. <br /> Die enigste partye in hierdie verstikkende aliansie wat voordeel getrek het is die *****s en Outsurance. Ek, die klant van 15 jaar, is die party wat aan die kortse end trek. Ek vertrou dat hierdie plasing die nodige aandag sal trek sodat ek ge****ak sal word omdat my pleidooie vir iemand om my te s***el, op dowe ore val. <br /> Laakbaar teleurgesteld, u klant van 15-jaar.</p>
Ons is so jammer oor die senutergende ervaring en dankbaar dat jy jou ongelukkigheid onder ons aandag gebring het. Gepaardgaande hiermee, dankie vir jou lojale ondersteuning al hierdie jare.
Die aangeleentheid is reeds met jou bespreek deur ons assessorbestuurder, Leslie en soos vanoggend genoem, sal hy so gou moontlik weer met jou ****ak maak.
Allerbeste wense aan jou Werner
Groete
Dinky