AD
A.J. Dreyer.

1 reviews | Active since Oct 2024

22 Oct 2024, 15:12

Absoluut uit staande

Absoluut uit staande. Nolene Oberholster het my eers kalmeer en toe vir my gehelp. Eks gerus gestel en was maar nog baie senuagtig oor die vrae en verduideliking aan. Syt baie tyd met my spandeer om elke keer kans te gee im soort van tot verhaal tekom. BRILJANTEA diens. Nogmaala baie dankie.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply22 Oct 2024, 15:28
Official
Goeie middag,

Baie dankie vir die wonderlike resensie.

Kudos aan Nolene dat sy die ongelooflike diensvlag so hoog laat wapper het.

Ons streef daarna om ongelooflike diens aan ons kliënte te lewer, en dit is fantasties om te weet ons pogings het vrugte afgewerp.

Groete,
Die OUTsurance Span