1 reviews | Active since Feb 2019
Absolute vrot vesekering!!!
Hoekom het n mens versekering... om n tipe van n "spaarplan" te hê vir die dag wat jy iets verloor of wanneer jy nie self kam beskostig om dit te vervang nie. Wel mense, MOET ASB NIE NA OUTSURANCE GAAN NIE!!! HULLE IS VOL BELOFTES WAT LEEG IS!!!!!! Moenie vir my kom herinner aan n outbonus wat ek binne 4 maande se paaiement aan julle, gaan verbeur nie. Ek moet 4 jaar wag vir daai armsalige paar rand wat julle n outbonus noem. Julle is swak, vol liegstories en maak geld uit mense wat swaarkry in deesdae se ekonomie. En waar is die afrikaanse mense wat mens moet help oor die telefoon.... daar is nie!!!!!! Julle lewer nie n diens nie, julle steel n mens se geld en kom met mooi advertensietjies op die tv. Leuens leuens leuens. Asb mense, moenie val vir Outsurance se lieg stories nie. Daai duur advertensie op die tv, betaal jy voor. So wees verseker dat jy op jou volgende eis absoluut niks gaan uitkry nie. Absolute vrot diens, absolute liegstories, absolute @%$! Gaan luister asb na my gesprek met die foon operateur op julle sisteem Outaurance. Ek dink ek het my siening van julle baie duidelik gemaak. Skaam julle!!!!!!! Dis "daylight *******" soos die engelsman sal sê. Skandelik!!!!!
Dankie vir die tyd wat jy ons gegun het om die verhoogde bybetaling vir krag-onderbrekings eise met jou te kon bespreek. Ons verstaan dit is 'n teleurstelling en hierdie verandering is met ons kliente gekommunikeer toe hul polisse hul jaarlikse hersieningsdatum bereik het.
Ons verstaan jou teleurstelling en jou huisinhousdkekking het jy intussen by ons gekanselleer en eis teruggetrek.
Ons is beslis nie ongevoelig oor die finansiele impak wat die eis op jou het nie.
Groete
Die OUTsurance span