BV
Bernie V

1 reviews | Active since May 2020

26 May 2020, 12:16

Ab viljoen

Ash het my baie mooi gehelp. Sy het baie moeite gedoen ek waardeer. Bly ek het aangesluit by outsurance. Dankie ash.

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply26 May 2020, 13:10
Official
Dankie vir die kompliement! Ash is 'n superstar en sy sal die vriendelike woorde waardeer. Ons verwelkom u ook by die OUTsurance familie. Bly veilig gedurende hierdie moeilike tyd. 

Vriendelike groete,
OUTsurance

Best regards,