RL
Rina L

1 reviews | Active since May 2025

07 May 2025, 10:52

Aan Outsurance baie dankie vir Jul flinke diens om my te help met my betaling van my rekening

Aan Outsurance baie dankie vir Jul flinke diens om my te help met my betaling van my rekening. Julle het dit moontlik gemaak dat ek na 22jaar nog steeds van Jul goeie dienste kan gebruik maak. Rina Lues

0
Replies (1)
OUTsurance
OUTsurance's reply07 May 2025, 11:04
Official
Hallo Rina,

Baie dankie vir jou baie positiewe terugvoer en lojale ondersteuning al die jare.

Groete, 
Die OUTsurance Span