1 reviews | Active since Jan 2012
4 months without my vehicle
Kyk ek is nie iemand wat sommer op Facebook iets sal post soos die nie, maar ek is nou goed gatvol. My Fortuner is 4 maande terug al gesteel en weer gevind. #OUTsurance het hom nie af geskryf nie, want hulle kan die gemors reg maak wat veroorsaak is deur die lot wat my kar verwoes het, want hulle kon hom nie verder ry nie, want hulle kon die tracker nie kry nie. Verlede maand moes ek baklei om net 'n update van my versekering te kry. Eers was die ETA vir die harness vir die kabels 10 Oktober 2022 en nou is die ETA "niemand weet nie en niemand kan bevestig nie" So staan my kar nou nog by die mense wat wag vir die harness. #TOYOTA ek weet julle moes' n lelike hou gevat het met die vloede, maar HOE LANK moet ek nou nog wag vir dit sodat ek my voertuig kan terug kry. Ek sit nou al 4 maande sonder die kar. Ek is #gatvol en vir #Outsurance julle sales is fantasties, maar julle after sales en updates is swakker as swak!!!!!!!!!!!!! Spaar julle geld om vir my 'n sms te stuur, want die wat julle al gestuur het verander nooit.
Ons is so jammer oor jou teleurstellende eise-ervaring tot dusver!
Groete,
OUTsurance
Ons is so jammer oor jou teleurstellende eise-ervaring tot dusver!
Groete,
OUTsurance
