1 reviews | Active since Dec 2020
MOTORDIENS AFDELING -SWAK SWAK DIENS
Goeie dag.
Ek is nou nie die eerste wat kla pof die laaste nie, maar die diens by Outovaria se dienswinkel van die voertuie het UIETRS VERSWAK.
ek het menigde mense gekry wat sulke swak diens op hul voertuie ontvang het. Lyk my hul het nie neem soveel werk in en het nie die kundige werksmanne wat weet wat aangaan daar nie. daar is 2 wat ek vertrou, nie eers die eienaar van die werkswinkel is een van hul nie.
My voertuig was 3 keer daar. na die waterpomp/pyp se diens , het ek nie eers my trokkie 1 dsag gery toe breek die drivig shaft of so iets af in die MIDDEL van lokasie.
Ek het R3000 gaan betaal wat ek op die diens van water goed gehad het, en nog R932 wat uitstaande is steeds.
Ek WEIER om die R932 of so te betaal. Omrede ek die Hoof van die werkswinkel genoem het van die breek wat in lokasie gebeur het.
PJ die hoof Machanic het net sy skouers opgetrek toe ek hom vertel het van die skade op die breek en die R3000 gevat wat ek betaal het.
Hy het nie eens aangebied om te noem , bring dat hul kyk nie.
Dit gaan my na 'n geldmaak **** by Outovaria. Want hul wag tot iets breek al het hul aan iets gewerk , ander probleem raak gesien, mens nie laat weet van die ander probleem nie. En elkekeer wat skande is ....die blerrie diens geld nie die parte nie DIENSGELD.
Ek weet my Shocks is gedaan... nie eers kon hul mens inlig van die nie.
My trokkie het in elkgeval bly warm word en die water loop nog iewers in engen dat olie en water meng wat meen dat die top gasget dalk gaan ingee.
Ek weier om na hul te gaan vir enige raad of diens.
GM Motors sal maar moet kom ondersoek instel na my mening . Sover ek weet is Outovaria 'n gerigistreerde diens vers****** onder GM Motors.
