MM
Michelle M

1 reviews | Active since Mar 2020

10 Mar 2020, 11:27

BAIE SLEGTE DIENS!!

Baie slegte diens!!! 10/03/2020

Ek sukkel al vanaf 18 Februarie 2020 om 'n refund vanaf Outeniqua plumbing te kry vir werk wat nie gedoen is nie. Nog elke keer wat ek bel, belowe Meghan ('n dame wat daar werk) dat die geld betaal is, en eers toe ons dreig dat ons koerante toe sal gaan met hulle, is ons refund betaal.

Cindy, die bestuurder, is altyd "te besig" of ''in 'n vergadering" as ek met haar probeer praat. Die ontvangsdame raak toe ongelukkig met my toe ek sê hulle diens is swak, en sy sê toe vir my ons diens is net so swak! Sy het 'n houding as ek met haar praat en weier om my te help.

Ons beveel hierdie besigheid glad nie aan nie.

0
Replies (0)