RB
Robert B

1 reviews | Active since Feb 2020

13 Feb 2020, 21:46

Outdoor Warehouse

Uitstekende diens by Bellville tak. Probleem met 500W Inverter, reeds paar maande oud, onmiddelik opgelos en vervang met 'n nuwe eenheid. Baie dankie Tim

0
Replies (0)