mP
marcia P

1 reviews | Active since Oct 2023

25 Oct 2023, 11:15

ROTTEN FOOD - OUMA SE NES TUISNYWERHEID WAVERLEY PTA

MY OUMA SE NES TUISNYWERHEID WAVERLEY PTA: Vrydag 20 Okt '23 het ek n bakkie gevriesde KERRIE & RYS by die Waverley Pta tak gekoop soos vele kere vantevore, net om die aand te vind dit is vol van MUF (n skadelike gifstof). Ek het daarna n EPOS aan die eienaar gestuur na *** (Izelda Van Niekerk) met my klagte daaroor, wie net NOOIT enige decency of tyd gehad het om enigsens op my epos klagte te reageer nie. SWAK KLIENTEDIENS !!! Die winkelbestuurderes het Sondag na ek die item teruggeneem het, my geld vir my teruggegee en gese hul het eenvoudig net NIE TYD OM ENIGE ITEMS NA TE GAAN EN ENIGSENS TE CHECK NIE (item was gedateer 11/9/23 op die bakkie - dus bykans SES WEKE OUD EN VERBY SY RAKLEEFTYD WAT LANKAL VERVAL HET maar n klient moet maar tevrede wees om vrot gemufde kos te koop & te eet - want hul het tyd om jou geld te vat maar nie tyd om hul produkte na te gaan vir varsheid nie!! Sad Sad SAD - new SA

0
Replies (0)