AF
Armand F
1 reviews | Active since Apr 2018
21 Apr 2018, 23:17
Oukraal potchefstroom
Oukraal in potch se diens is pateties verby. Wag omtrent 2 ure vir pizza/pasta wat inelkgeval lyk en proe of dit vir ‘n troeteldier gemaak is. Waiters is stadig, onrustige atmosfeer met klipharde musiek wat almal steur. Slegte bestuur en plain weg onaangename ervaring met elke 2de kans wat gegee was. Alles vat lank en daar is geen diens nie. Waiters is ongeskik en glo nie in ‘n customer is always right beleid nie. Slegste restaurant ervaring van my lewe.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)