1 reviews | Active since Apr 2022
Ouhout Meubels
Het n leer sitkamerstel gekoop vir R61,000 ons het probleme gehad ons kon nie behoorlik op die stel sit nie het heeltyd afgegly. Hulle vra my R1500 om die sitplekke met ietsie anders te stop. Het beter gesit maar daar is 10 tot 15cm gate tussen die banke se kussings. Hulle vervang dit met n dun spons en batting. Groot grmors. Ek laat die kussings vervang met ordentlike spons uit my eie sak. Kom agter een bank se kussings pas nie daar is nog n 6cm gaping tussen die twee kussings. Die een kussing is ook grootter en hoer as die ander. Probeer om met hulle te onderhandel maar hulle stel nie belang om hulle gemors reg te maak nie. Se net ek het nie meer n waarborg nie oor ek ander sponse ingesit het, maar toe dit aan my verkoop is, is daar gese dat ek 5jr waarborg het. Hulle wil nie die kliente regtig help nie. Praat nie met jou nie en laat die verkoops persoon of ontvangs dame die praatwerk doen. Baie swak diens. Sal hulle nie aanbeveel nie.
