CH
Carlo H

1 reviews | Active since Jan 2019

16 Jan 2019, 18:25

Uitstekende Diens Osm

Dankie Osm Removals & Logistics Al my meubels mooi behandel en julle ry baai gou van johannesburg na mossel bay toe,in n dag se tyd in. Jy kry nie weer maklik silke dienste nie. Hoop julle gaan dit so hou.

Dankie Carlo

0
Replies (0)