EK
Erick K

1 reviews | Active since Apr 2021

21 Apr 2021, 20:00

Swak Diens

Nuwe boot by Nos gekoop Nov 2020 vir R7999 met R4350 se ekstras. Die boot het skaars twee lyne in gevat toe breek prop. Nuwe prop gekoop en boot bly die prop breek. Boot 3 keer terug gevat, maar met geen verbeteing. Nos antwoord glad nie as ek hom bel en het belowe hy sal nuwe prop stuur met pos. Kos my al baie geld om elke keer Na sy werkswinkel te ry.

0
Replies (0)