MP
Marilize P

1 reviews | Active since Jun 2024

01 Jun 2024, 11:48

OPTIVEST - REINHARDT HEYNS

@Reinhardt Heyns, WOW! Van ons 1ste gesprek tot die laaste het ek fantastiese diens van jou gekry. Jou awesome persoonlikheid en diens was fenomenaal. Was heeltyd op my gemak en jy het al my vrae en bekommernisse baie professioneel beantwoord en hanteer. Baie dankie vir jou vriendelikheid en mag jy voortstreef in jou goeie diens wat jy lewer. Jy is AWESOME!!! Groete Marilize

0
Replies (1)
Optivest
Optivest's reply03 Jun 2024, 08:08
Official
Hi  Marilize,

Thank you for your compliment, we strive to ensure great and friendly service to our client and try our utmost best to improve where necessary.

We will most definitely revert your compliment to Reinhardt for his service to you. 

Kind Regards, 
Optivest Health Services,