1 reviews | Active since Nov 2021
Beste Kliente diens
Liewe Anoeshka
Ek wil asb vra dat jy hierdie email aan jou bestuur of baas of jou manager sal stuur.
Jippyyyy jippyyyy baie baie baie dankie vir jou eerlike en goeie diens Anoeshka jy is verseker iemand wat nie omgee oor die komisie wat jy in jou gatsak kan sit nie maar gee meer om oor jou klient se belange jy is verseker een wonderlike amazing verkoops dame.
Jou gees op die foon as mens praat is aansteeklik, kan some n prentjie in my kop maak van jou smile dat jy happy is dat die klient verstaan. Bly so goeie mens en hou aan met wat jy doen dit gaan jou nog ver bring in die lewe.
Mag jy verseker 10 000 membership aansoeke verkoop en mag Ons Hemelse Vader do Bo jou nog baie seen in jou lewenspad.
Groete Chantel Jonker ( NUWE HAPPY KLIENT VAN DISCOVERY )
Thank you for your compliment, we strive to ensure great and friendly service to our clients and try our utmost best to improve where necessary.
We will most definitely revert your compliment to Anoeshka for his service to you.
Kind Regards
Optivest Health Services