LV
Leonora V

1 reviews | Active since Jan 2016

10 Oct 2016, 10:44

LAAT AFLEWRING ELKE LIEWE MAAND.

<p>Ek gebruik bloeddrukpille kronies. Nou ja ek is uit bloeddrukpille al vir n week lank omdat ek NOG STEEDS WAG VIR AFLEWERING VAN MY MEDIKASIE. </p> <p>Ek wonder net wie sal verantwoordelik gehou word indien ek iets sou oorkom omdat my medikasie ELKE LIEWE MAAND LAAT AFGELEWER WORD, en as ek nie bel nie, doen hul niks daaraan nie. </p> <p> </p> <p>Enige iemand wat van optpharm gebruik wil maak, doen eerder die moeite om n ander plek te soek. Hul diens is treurig verby. </p>

0
Replies (1)
Optipharm
Optipharm's reply22 Nov 2016, 15:20
Official

Geagte Lid

Ons vra onverskoning vir enige ongerief wat aan U gedoen is in die verlede.

Spectramed kliente kan nou ook gebruik maak van Dis-Chem apteke

Groete

Optipharm