WJ
Willie J

1 reviews | Active since Mar 2022

23 May 2017, 18:51

Uiters swak diens

<p>Ek het Saterdag vir my ma 'n OpenviewHD dekodeerder gekoop. By die huis toe ek dit wou aktiveer, kry ons niks reg nie. Die "selfhelp" funksie is nutteloos en die "call centre" nog erger. Geen hulp. Ek het op Facebook 'n boodskap gestuur, maar lyk my almal is op vakansie. Tot nou toe kry ek geen reaksie nie. Wat is die doel van OpenviewHD as julle nie eers behoorlik diens kan lewer nie! STB ID ********** 02547</p>

0
Replies (0)