MA
Mietjie A
1 reviews | Active since Aug 2021
27 Aug 2021, 13:56
GOEIE DIENS
Hi Lothian ek wil net vi u bedank vi die goeie diens wat u vi my gegee het u het regtig baie moeite gedoen om my te help ek waardeer u hulp regtig. U is n baie goeie mens met baie geduld.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)