DL
DIRK L
1 reviews | Active since Sept 2021
28 Sept 2021, 13:19
Baie baie dankie.
Middag. Will net laat weet, 8 dae nadat ek my clearance sertifikaat gerky het van Ricky, is ek baie baie gelukig. Ek kan nou gerus slaap and have peace of mind..want my naam is completely clear van die Listings..;baie baie dankie Ricky
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)