jK
johan K

1 reviews | Active since Mar 2015

10 Dec 2017, 09:02

PROMOSIE OP EXPLORA DSTV DECODER

Ek het reageer op die promosie toe se hulle dat hulle instaleerder in die Suid Kaap area my sal ****ak en tyd bespreek vir installasie. Die plek se namm is Potties Radio en Tv. Toe ****ak ek self vir Potties Tv en Radio self want het geen terugvoering gekry het nie waarna hulle my ingelig het dat my skottel voor 27 Desember 2016 geinstalleer sou word. 27 Desember het Potties Radio my ges***el en meegedeel dat my installasie uitgestel gaan word as gevolg van On Air wat hulle nog nie betaal het vir vorige installasies. Intussen by Multichoice uitgevind dat hulle dadelik vir my 'n dekodeerder en skottel kan installeer wat hulle ook gedoen het. Toe s***el ek vir On Air Tv om uit te vind wat die probleem was met betaling aan Pottie Radio en TV waarvoor ek tot vandag nog nie 'n antwoord gekry het nie. Ek het vir on air tv ingelig dat hulle kodeerder nog net so in die verpakking staan by my huis en dat hulle koerier moet stuur om die dekodeerder te kom haal want die transaksie is gekanselleer. Intussen het plus minus 5 konsultante van On Air tv my ges***el om te verneem wanneer ek my subskripsie betaal. Elke keer as ek met 'n konsultant gepraat het het ek hulle van die probleem ingelig en hulle het my meegedeel dat 'n koerier die dekodeerder sou kom optel. En ek kry telkemale sms van hulle met verskuldigde bedrag. Sal dit waardeer indien hierdie opgelos word. Verwag asb dat ek ge****ak word deur bestuur want duidelik verstaan die konsultante nie hoe om te reel vir 'n koerier nie.

0
Replies (2)
OnAir TV
OnAir TV's reply10 Dec 2017, 09:06
Official

Thank you for your enquiry.

Please be advised you will be contacted Monday before end of business.

Kind Regards

jK
johan K's update10 Dec 2017, 09:07
Reviewer Update
Baie dankie. Hierdie saak moet asb nou opgelos word. Glo die mense in u kantoor verstaan nie.