1 reviews | Active since Aug 2017
Explora
Vroeg in Maart het "Onair TV" my ges***el oor ñ Explora ****rak vir R320. Die ****rak sou my maandeliks die bedrag van R519 van "Multichoice" insluit omdat ek glo so jarelange kliënt van Dstv is. Ek het verskeie kere gevra of ek dan nou nie meer R519 gaan betaal nie, net R320 waarop elke keer bevestig is. Na ek ingestem het en die ****rak geneem het, het ek "Multichoice" ges***el en gevra daarna. Hulle het my meegedeel dis ñ LEUEN. "Multichoice" sê "Onair" mislei hul kliënte en op die ou eiende moet hulle verduidelik wat aangaan. Ek gaan nog steeds R519 betaal plus R320. Op 16 Maart het ek verskeie kere ges***el, en kon op ñ stadium die ****rak gekanselleer kry. Toe die koerier kom met aflewering, (dit was te kort kennisgewing om koerier te stop) het ek hom gesê ek het gekanselleer, ek gaan nie teken vir "Explora" hy moet hom terugvat. Hy het op die faktuur geskryf "Cancelled" en ek het daarby geteken. Daar was sommer 2 vir my hoekom weet ek nie. "Onair" se agent het nie kansellasie gedoen nie, al het hy gesê dis nou gekanselleer .Op 28 Maart is ek ges***el van die rekening departement dat die ****rak nie gekanselleer is nie en dat die aftrekorder in April sal deurgaan. Ek moet bel en kanselleer. Op die oomblik is "Onair" gesluit oor "lockdown". Ek het epos gestuur om te kanselleer, ek het antwoord gekry hulle werk daaraan. Op 6April is die eerste premie af van my rekening vir iets wat ek nie eers het nie.
