AJ
Anneline J
1 reviews | Active since Jun 2015
12 Oct 2023, 16:41
Gesteelde geld
Daar is geld uit ons rekeninge gesteel by ABSA, Capitec en Standad bnk. Ek kan nie verstaan hoekom die banke jou verwys na die Ombudsman vir hulp nie. Hul beteken niks wanneer dit kom by hulp nie. Geen hulp van die Ombudsman is ontvang tydens ons geld wat gesteel is by die banke nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)