VB
VANESSE B

1 reviews | Active since Mar 2018

10 Apr 2018, 13:38

ONGELUKKIG OOR TRANSAKSIE

PASOP vir Omars Auto City te Meyerton. Die eienaar is 'n schemer. Hy is baie arrogant (van sy werknemers het self vertel hoe ongeskik hy kan raak). Hulle is ongemanierd en baie *****. Ons het 'n motor aangekoop (die motor moes ons dieselfde dag terugneem nadat hy 'n bol rook uitgeblaas het en waarna 'n werkgewer die volgende dag vertel het dat die motor enjin blykbaar opgepak het). Die eienaar het gou 'n plan gemaak om die motor te ruil vir nog een op die vloer(so maklik en vinng bedink hulle 'n plan om nie die "deal" te verloor nie). Die 2de motor het van die begin af net soveel probleme gegee, waarna ons op die ou einde die transaksie moes kanselleer en ons het baie geld verloor. Kortliks, MOENIE 'N 2DE HANDSE MOTOR BY HIERDIE MENSE KOOP NIE. HULLE IS GELEE IN MEYERTON EN IN VEREENIGING. EK WAARSKU U VRIENDELIK

0
Replies (0)