1 reviews | Active since Mar 2018
Wil net baie dankie se aan Jan die eienaar van Olympus vir die spieel wat ontang is. Deur die grendeltyd het hy aangebied om die motor te kom haal, en dan weer terug te bring nadat hy dit vervang het.