RM
Regina M

1 reviews | Active since Mar 2018

30 Jun 2020, 12:03

Olympus Panel Beatrs

Goeie more, GJR Meyer ID *** 083 Voertuig: Honda Jazz SKC 507 GP Claim no C***3462 Assesment no 699641 Ek wil net die volgende kommentaar lewer oor bogenoemde paneel kloppers My motor voertuig was in vir herstel werk, die paneelkloppers is alreeds betaal, en nog steeds wag ek vir die regterkantse spieel. Ek was al sedert die 14 Februarie 2020, Eers kon hulle nie die spieel kry nie. toe is dit die inperking wat die probleem was. Daar was n ander makelaar ook wat navraag gedoen het en dieselfde antwoord gekry. En dan ook hulle sal uitvind en terug s***el wat hulle ook nie gedoen het nie. Wag nog steeds vir n oproep van hulle af. Die makelaar was veskeie kere daar gewees, en elke keer weer dieselfde antwoord gekry HULLE SAL UITVIND EN ONS IN KENNIS STEL. So ons wag nog steeds. Elke keer met Neels gepraat. Baie dankie dat u aandag sal gee in die verband Regina Meyer

0
Replies (0)