1 reviews | Active since Mar 2012
WAARVOOR HET 'N MENS VERSEKERING
My vrou het VERLEDE SEPT haar enkel gebreek...ek het onthou dat sy 'n income pretector het...so toe bel ek hulle en vra ek wil 'n claim insit vir haar enkel want sy kan nie werk nie en dis mos waarvoor dit uitgeneem is. Hulle vra my toe die usual vra haar id nommer en so aan om haar le?r te trek...hulle s? toe vir my die polis is gekanselleer...ek s? vir hulle toe dit kan nie wees nie...ek onthou toe dat ek in Januarie/Februarie MY polisse gekanselleer het met 'n brief met MY polis nommers op NIE my vrou sin nie...WANT ek het by Discovery lewens polis toe uit geneem en ek het hulle vroegtydig die brief gestuur om asb die polis vir my te kanselleer omdat daar dubbel premies gaan afgaan die einde van die maand....ek het toe NIKS van hulle gehoor nie...ek was toe gedwing om 'n STOP ORDER by die bank in te sit...en met die is al my polisse toe gekanselleer...met 'n gefight het 'n makelaar van Nelspruit dit oorgevat om dit met Old Mutual uit te fight...Na baie vorms en die premie op datum te betaal het...s? hulle vandag die vorm is verkeerd ingevul en gaan nie betaal nie...NOU HOEKOM HET 'N MENS SO 'N POLIS WAT JOU MOET BESKERM?? EK SOEK MY BETALING ANDERS GAAN EK OMBUDSMAN TOE!!!
I am sorry to hear about the service you have experienced. We will investigate the matter and contact you directly to resolve.
Kind regard
Nicolette Du Toit
Complaints Management
I am sorry to hear about the service you have experienced. We will investigate the matter and contact you directly to resolve.
Kind regard
Nicolette Du Toit
Complaints Management
