1 reviews | Active since Oct 2025
Uiters swak diens
My verloofde is einde Augustus geretrench, einde September is sy laaste contribution aan Old Mutual oor betaal en kon hy sy eis insit. Hulle het toe last weet dat hy sy geld tussen 3 en 5 dae kan verwag. Nou eweskielik wag hulle nog vir die betaling en bewyse dat hy nie meer werk nie. Beide hy en die maatskappy het al meer as drie keer vir hulle alles gestuur en hulle het ontvangs erken. Maar nog steeds wag hulle vir betaling. Vandag is die verskoning dat die finansiele afdeling van Old Mutual nog nie die betaling gedoen het nie. Die mense wat daar werk is alnal onbevoeg om die werk te doen. Deur hulle wat nie weet wat hulle doen nie moet my verloofde sukkel om te oorleef, hy kan nie sy medisyne wat hy nodig het koop nie. Ons sal almal sê Om nie met Old Mutual besigheid te doen nie.
We acknowledge receipt of your review and sincerely apologise for the service experience you encountered. We are committed to investigating this matter thoroughly and will make direct contact with you during business hours should further information be required.
Kind regards
Old Mutual Complaints Management