GD
Gert D

1 reviews | Active since Jun 2021

21 Jul 2021, 12:37

Swak Diens

Opaandrang van vriende & familie het ek as laaste uitweg tot u te wend vir hulp. Dit gaan omtrent swak diens wat ek by Old Mutual kry. Dit gaan oor pensioen polisse wat swak gepresteer het en nie naasten by aan die verwagtings voldoen nie, soos wat belowe was, asook aandele wat aan my toe gestaan was. Sedert November 2019 het ek nog geen terugvoering op my vrae wat gevra was wat so ± 35 jaar geduur het. Vanaf November 2019 was ek nog nooit deur Old Mutual besoek of benader inverband met die aangeleentheid nie. Ek was genoodsaak tot regs hulp te wend wat my perodiek in kennis gestel het dat Old Mutual vanaf Nelspruit persone aangestel om my te word staan, soveel as 5 (vyf). Almal het geweier, dis nie hulle area nie. Die prokereur het hom onttrek want hy kon the ****ak met Mnr. Naidoo, wat die bestuurder is, maak nie. Sedert 1957 tot heden het ek verbintenis met Old Mutual en vir jare na flou verskonings ensovoort luister. Ek verlang net die teenwoordigheid van Old Mutual om by 'n tafel te sit en die probleem uit te pluis. Mnr Willie Horn stel nie in my probleem belang nie, sedert hy by Mike Seronio oorgeneem het, het by drie keer gesit en notas maak, met geen terug voering en nie n enkele oproep van horn of sy kantoor in Ermelo, alhoewel hy in Balito bly. Ek sien nie kans on in my laaste jaar of wat so aan te gaan met swak diens nie. Ons beskik nie oor elektroniese toerusting nie. Ek het toe 'n fortein spandeer aan foon oproepe en regskostes en stel nie verder belang om my problem oor n foon te verduidelik want daar kom niks van nie.

0
Replies (1)
GD
Gert D's update12 Aug 2021, 14:06
Reviewer Update
Still not resolved.