DS
Davida S
1 reviews | Active since Aug 2011
27 May 2015, 16:32
Swak diens
Old Mutual is gou om elke maand hul geld te soek, maar sterf net, dan vat die lank voor die begrafnis polis uitbetaal. Ek sukkel al 3weke, en die begrafnis mense is op my nek. Ek was in die tak, die dame het alles 'gescan' en epos, maar ek wag nounog. As ek bel, se hulle hul wag nog vir dokumente. Dis uiters swak. Dis klaar emosioneel, nou moet mens nog sukkel ook. SWAK SWAK<br> <br> Ekt nog 'n polis by Old Mutual, maar gaan dit beslis kanseleer. Ek wil nie he my familie moet sukkel soos ek nou sukkel met my ma se geld nie. <br> <br>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Old Mutual's replyOfficial
27 May 2015, 16:53Hello Klug spul,
Dankie dat u ons bewus gemaak het van hierdie saak. Ek sal u klagte ondersoek en sal weer met u in verbinding tree.
Groete
Colleen Aanhuizen
Dankie dat u ons bewus gemaak het van hierdie saak. Ek sal u klagte ondersoek en sal weer met u in verbinding tree.
Groete
Colleen Aanhuizen
Best regards,
Old Mutual's reply27 May 2015, 16:53
Official
Hello Klug spul,