AO
Anina O

1 reviews | Active since Oct 2018

10 Dec 2020, 10:58

Slegte Diens wat my Finalansiel verongelik

My naam is Anina Oosthuizen polis no ***3. my polis gaan elke maand af behalwe toe dit op "Payment Holliday" was so gaan my paaiment elke maand af laaste een die 30ste Oktober 2020. Probeer nou al vi dae om Old Mutual te ****ak foon lui net vir iemand wat sonder werk is, is dit baie geld wat verlore gaan uit eindelik antwoord n dame met die naam van Amber my vanoggend net om vir my te sê my polis is opbetaal nou wil ek weet hoe de hel gebeur dit word elke maand betaal nou is dit opbetaal. Ek moet nou n mail aan hulle diens sentrum stuur weer is dit geld wat ek eerder kon gebruik om my cv te stuur om werk te kry wat verlore gaan deur hulle nalatigheid. Ek is sommer gatvol vi hulle ek probeer so hard om my polis instand te hou want dit is al wat ek het nou kom hulle en neuk alles op. As ek kan raad gee bly weg van Old Mutual. Sal graag wil hê iemand van hulle moet my bel let wel my bel nie ek vi hulle nie.

0
Replies (1)
Old Mutual
Old Mutual's reply10 Dec 2020, 12:14
Official
 Dear Anina

Thank you for the review.

We apologise for the inconvenience this has caused you.

We will investigate and resolve the matter with you directly.

Regards
Brent Sellidon
Old Mutual Complaints Management