kN
kurt N
1 reviews | Active since Mar 2015
11 Mar 2015, 13:38
***** met terme van leenings
Ek het n jaar terug by old mutual n leening van 30 000 gemaak oor n tyd perk van 2jaar nou wat ek die leing wil kla betaal se hulle dat ek nou 27 000 skuld nadat ek al kla 24 000 aan hulle betaal het toe ek navra doen se hulle net dat die leening oor n tyd van 5 jaar is en hulle kan niks daar aan doen nie so ek moet hulle mou R97 000 terug betaal vir die 31 000 wat ek geleen het dis mos ***** plaas van hulle die fout reg maak se hulle net dat hulle vir my nog n leening kan gee om die 1 kla te betaal. Enge 1 met hulp of raad help my asb van ek gaan nie 97 000 aan die *****s betaal nie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Old Mutual's replyOfficial
12 Mar 2015, 15:13Hello mr cool se kinde,
Ek het die saak verwys na Old Mutual Finance om ondersoek in te stel en direk met u ****ak te maak.
Groete
Coleen Aanhuizen
Klagtebestuur
Ek het die saak verwys na Old Mutual Finance om ondersoek in te stel en direk met u ****ak te maak.
Groete
Coleen Aanhuizen
Klagtebestuur
Old Mutual's reply12 Mar 2015, 15:13
Official
Hello mr cool se kinde,