CD
Cecil D

1 reviews | Active since Jan 2014

22 Feb 2023, 10:18

Ou Mutual Rewards

Ek wil net my ongelukkigheid en ontevredenheid uitspreek rondom Ou Mutual Rewards. Ou Mutual Rewards verander die reels soos dit hulle pas. Op Tier 5 kon jy 50% van jou lewensversekeringpremies as Rewards punte verdien. Dit is net eenvoudig gewysig na 35%. Ou Mutual Money account is ook tot voordeel van jou Tier status. Ek sukkel nou al n geruime tyd om my Tier status te wysig na Tier 5 van Tier 4 maar geen sukses. Ek was Tier 5 tot Sept 2022. Ou Mutual rewards het op 17 Nov 2022 my meegedeel dat die Money Account moet aktief wees met 5 ontrekkings pm en 1 debietorder, Bewyse is deurgestuur dat dit wel so is maar geen suskses. Nou na al die tyd word ek meegedeel daar moet 5 debietorderders deurgaan. Rewards uiteensetting op n kwotasie se niks van 5 debietorders nie.

0
Replies (0)