NE
Natacha E

1 reviews | Active since Jun 2019

01 Nov 2023, 16:01

Ontevrede met kliente diens

Goeie dag. Graag wil ek n klagte le in verband met die volgende. My man Marthinus R Erasmus is in Goodwood Gevangenis. Ek het power of attorney sien aangeheg asook die 1 v goodwood gevangenis. Hy bel elke maand n paar keer die bank dan suspended en Dan unsespend hy sy rek net om my lewe moeiliker te maak. Dan moet ek na die bank toe gaan en die rek unsespend en my kop in skaamte sak omdat dit n gereelde ding is wat my man doen. Hy is daar v domestic violence en dus sy manier om my te manipileer om die saak terug te trek wat ek wel probeer om te doen maar die staat wil dit nie terug trek nie. Ek sit met die probleem die huis, Kar, skuld ens moet betaal word. My pa woon by ons wat bedleend is. My power of attorney is gelding tot einde Nov en die bank het dit aanvaar. Maar nou het hy vir die bank gese dat hy self die rek 3 Nov Sal oopmaak en die goed betaal. Hy gaan nie uit die tronk Kom. Die kanse is groot dat hy straf gaan kry. Ek Kan nie elke maand so lewe in die stres. My vraag is hoe Kan n persoon inbel die rek suspend en unsespend soos hy wil en die bank laat dit toe. Ja n mens Kan jou kaart stop .. maar die hele banking app word gestop. Ek is ook n klient van old mutual en was nog altyd tevrede met die diens. Maar wragtig die is ondankbaar. Hoop u Kan my help dat ons nou die probleem permanent Kan stop sit. Ek het ook al die bank gevra om n Nota te los op die systeem dat hy dit nie doen nie. Ek voel al verneder . Die bank Kan terug gaan op sy geskiedenis om te sien hoe hy my manipileer om so met die rek te speel. Dank byvoorbaat Natacha Erasmus ***

0
Replies (0)