DD
DJ D

1 reviews | Active since Feb 2017

31 Aug 2017, 18:32

OLD MUTUAL SE BELOFTES VAN KONSULTANTE WAT SAL TERUG S***EL REALISEER GLAD NIE

Die inbelsentrum van Old Mutual is een groot klug. Kliente word aangese om hulle ****akbesonderhede te gee en daar word van Old Mutual se kant onderneem dat hulle kliente terugges***el sal word. Dit gebeur EENVOUDIG NIE. Is dit die gevolg van die toenemende onbevoegdheid van personeel wat in alle sektore van die samelewing waargeneem word? Is Old Mutual se kliente wat hulle personeel se salarisse betaal nie meer vir hulle belangrik nie? Is OlD Mutual se woord nie meer hulle eer nie? Dit is 'n skande dat Old Mutual se kliente blatant belieg word. Ek hoop daar is nog erens in old Mutual se geledere iemand met integriteit en wat bekwaam is om my as kliente op 'n professionele wyse te kan bystaan.

0
Replies (0)