AK
Anita K

1 reviews | Active since Jan 2020

28 Jan 2020, 08:50

Old mutual

vanaf 10 Desember 2019 probeer ek gebruik maak van Old Mutual se online funksie - sonder sukses. ek het al die document aangeheg en weg gestuur sonder sukses tot op datum nog geen terugvoer gekry na daaglikse opvolging. Onbevoegde werkernemers - kan my nie in my taal help nie of wil my nie help nie. Dit raak so n verleentheid vir my dat ek daaraan dink om alles te onttrek by Old Mutual. Die epos wat ek gister gestuur het - het nie deurgegaan nie want hulle INBOX in vol - dws niemand gee aandag aan dit nie. Uiters swak diens

0
Replies (1)
Old Mutual
Old Mutual's reply28 Jan 2020, 09:45
Official
Dear Anita Kieck
I acknowledge receipt of your complaint. This matter will be investigated and I will be in contact with you.
Regards
Kareemah SulaymanOld Mutual Complaints Management