aM
alouwna M

1 reviews | Active since Jun 2024

10 Jun 2024, 09:53

old mutual

ek is al van 18 jarige ouderdom af n klient van old mutual. begin 2024 is my dogtertjie gediagnoseer met gehoor verlies. ons het n eis ingedien vir trauma dekking. old mutual het dit eenvoudig net afgekeer en maak uit dat ons van geboorte af al geweet het daarvan. alhoewel geen mediese rekords of enige drs dit dan bevestig het nie.

0
Replies (1)
aM
alouwna M's update10 Jun 2024, 10:32
Reviewer Update
please do so!! we did several submittions and all were decline. my daughter is getting her cochlear implant in `july already. please help and assist with the matter!!