SP
Schalk P
1 reviews | Active since Dec 2016
20 Dec 2016, 10:09
Old Mutual - Begrafnis polis
<p>Wees Asb.VERSIGTIG . met ' n OLD MUTUAL begrafnis polis . Ek het vir al my ouers uitgeneen. Niemand vertel jou van 'n 12 maande wagperiode nie. Ek het so pas my skoon Moeder verloor . Met 'n skok moet ek toe hoor sy geniet nie dekking nie en moet ons 12 maande wag voor ons kan eis - . Nie eers hul agent is seker oor die wagperiode storie nie. Old Mutual is slinks. </p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)