1 reviews | Active since May 2019
Old Mutual
Kan mens werklik na die maatskappy gaan by aftrede. Meer as jaar gelede het ek klaar gemaak by werk en het besluit om my Profident Fund na Old Mutual te neem om te belê teen my spyt. As ek geweet het wat ek vandag weet het ek eerder my geld onder die matras geberê. Adviseur het my derde uitbetaal en die res moet as noodfonds gebruik gewees het maar het dit loop sit op n produk wat ek nie eers advies voor gekry het nie. Het dit gegaan oor kommisie of in die beste belang van my as klient dus wat ek nou nog wonder. Old Mutual se adviseurs openbaar niks soos in niks dan praat hulle van "Treating Clients Fairly". By die finale aftekening het ons Adviseur mooi gevra of ons nes eier reg belê is en sy antwoord was ja. Met die ontvangs van ****rak ook na die 30dae het ek besef dit wat hy my gegee het en dit wat ek gesoek het is twee vers****ende dinge. Het terug gegaan maar adviseur vermy my en sê net sy hande is afgekap. Op die advies rekord noem hy dinge wat geensins bespreek is met my nie.
Met my besoek aan Old Mutual moes ek hoor dat my geld al op sou wees as adviseur nie dit daar belê het nie en dit van n Bestuurder van Old Mutual tak. Die streek bestuurder het my ook ****ak om seker te maak of ek werklik n Profident Fund gehad het maar het ook verdwyn sonder antwoorde.
Old Mutual is werklik n plek waar dit gaan wat adviseurs in hul sakke kan steek en nie dink aan klient. Hulle lieg en bedrieg jou om jou geld daar te kry dan gee hul produkte wat vir hulle kommisie kan gee.
So bly weg van die maatskappy. Klomp *****s en geld jagters met geen gewete
Dankie vir die terugvoering.
Ons is jammer om te hoor dat u nie gelukkig is met die produk waarin u bele het nie. Ons sal ondersoek indien en die saak met u direk afhandel.
Vriendelike groete
Brent Sellidon
Old Mutual Klagtes
Best regards,
Dankie vir die terugvoering.
Ons is jammer om te hoor dat u nie gelukkig is met die produk waarin u bele het nie. Ons sal ondersoek indien en die saak met u direk afhandel.
Vriendelike groete
Brent Sellidon
Old Mutual Klagtes
Best regards,
