DD
Debbie D

1 reviews | Active since Nov 2017

13 Feb 2018, 14:52

Na 10 maande nogsteeds ontevrede met Old Mutual Greenlight polis.

Ek het n besering opgedoen en kon nie verder werk nie.Na vele maande se gewag en oproepe word my claim elke keer afgekeur deur Old Mutual, complaints en claims departemente. Waarvoor betaal jy jou paaiemente elke maand om net allerlei verskonings te hoor? Dis beter om oor te s***el na ander makelaars.Net nie weer Greenlight nie!!!

0
Replies (2)
Old Mutual
Old Mutual's reply13 Feb 2018, 15:47
Official

Geagte Kenneth

Dankie vir die hersiening.

Ons vra om verskoning vir die ongerief wat veroorsaak is in hierdie verband. Ons sal ondersoek en u ****ak in hirdie verband.

Groete

Brent Sellidon

Old Mutual KlagtesBestuur

DD
Debbie D's update13 Feb 2018, 16:12
Reviewer Update
Dankie.Ek hoop van harte dit sal OPGELOS KAN WORD.