WB
W B
1 reviews | Active since Nov 2018
14 Feb 2022, 15:36
Is probleem al opgelos ?Ek ontvang SMS'e op 'n ander toestel as wat die Toep is. Hoe kan ek die Toep aktiveer aangesien die internet s***el sê ek moet op dieselfde toestel wees. Ander banke gee 'n OTP kode. Swak epos Kliëntediens terugvoer op die Toep. Af
Is probleem al opgelos ?Ek ontvang SMS'e op 'n ander toestel as wat die Toep is. Hoe kan ek die Toep aktiveer aangesien die internet s***el sê ek moet op dieselfde toestel wees. Ander banke gee 'n OTP kode. Swak epos Kliëntediens terugvoer op die Toep. Afrikaans asb Ek't 'n epos gestuur na ongebonde epos adres , maar nog GEEN verdere terugvoer ontvang nie. Verder is die bankkostes absurd. R5 vir verkeerde pin , en R5 om pin te verander ! Rente op Spaar R11 op R3000 - bankkoste R18 ! Carnival Wandelgang tak kliënte diens is ook baie onvriendelik toe ek begin Januarie daar was .
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)