WL
Wanda L

1 reviews | Active since Sept 2015

17 Nov 2015, 10:36

GEEN VERTEENWOORDIGER

Goeie dag

Vandat ek Polise het by Old Mutual het ek al 'n paar verteenwoordigers gehad.
Nou het my verteenwoordiger bedank. Ek bel en vra wie kan my kom sien, vir
hersienning op my polis. Die dame se niemand kan my sien nie ek moet tak toe gaan.
Ek is gewoont aan 'n verteenwoordiger en voel dis wat ek altyd by julle gekry het, nou
eweskielik nie meer nie.

Ek het 2 weke terug 'n epos aan jul gestuur oor swak diens. Niemand het my nog ge****ak
nie.

Ek hoor graag van jul.

Groete

Wanda

0
Replies (1)
Old Mutual
Old Mutual's reply17 Nov 2015, 11:21
Official
Hello WanLou,

Thank you for bringing this to our attention. We will investigate and contact you directly to resolve.
Kind regards
Kareemah Sulayman