BJ
BELINDA J
1 reviews | Active since Mar 2013
27 Mar 2023, 14:48
.
Ek probeer al van die 15de November 2022 my bank rekening nr verander by Old Mutual. Nog geen luck nie. Ek weet nie wat word nou van die geld wat na my toe moet kom nie, want my rekening wat hulle het is toe. All die ander instansies het dit dadelik gedoen, geen probleme nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)