SK
Susan K

1 reviews | Active since Feb 2016

25 Feb 2016, 00:09

Despute on late husbands pension payout

Hi Peter

Geagte onbudsman

Ek sryf aan u, want ek het nou al 4 keer andwoord gevra by [Email Removed] en kry net nie andwoord nie. My man is 28 AUG 2015 OORLEDE Ek stuur vir u sy polis wat hy deur Old mutual Gehad het. Hy het R1.6 m bele. Hulle het aan my uit betaal R690 000.00 waarvan hulle R920 000.00 terug gehou het, se dat my man het in sy pensioen in geeet het. Dit wil se dat sy geld vir die 5 jaar bele was by 'n plek waar daar geen rente geloop het nie of iemand wou vinnig geld maak, want ek dink hulle moes my meer gegee het want belasting kan nie so groot hap vat nie en die pensioen polis was ook net nie gekanseleer nie. Kan ek U vra om a.s.b vir my te kyk of hulle regverdig was teenoor my met my man se pensieon uit betaaling, as hy al reeds belasting op die geld betaal het to hy dit van SASOL oor geplaas het Ouldmutaul toe. Ek dink nie hulle was regverdig nie. Heg ook vir jou die mail aan watTim my gestuur het nadat ek hom gevra het of hulle my reg uit betaal het.

Ek weet nie of ek na Helo Peter of na Carte Blanch toe moet gaan nie.

0
Replies (1)
Old Mutual
Old Mutual's reply26 Feb 2016, 11:43
Official
Hello Susananna,

Thank you for bringing this to our attention. We will investigate and contact you directly to resolve.

Kind regards
Thabiet Mintin