1 reviews | Active since Apr 2018
Bad service
Eks baie ongelukkig oor hierdie sogenaamde belegging, ek werk buiteland en kon dus nie die heel eerste fondse wat verhef is ( wat ek gekanseleer het en nie moes verhef wees in die eerste plek nie) nie terug eis deur die bank nie. daarna kon ek maand 2 se premie reverse aangesien ek in die bank se tydperk vir dit was. Ekt deur die agent dit laat kanseleer en wag steeds vir die eerste premie om terug betaal te word? Nou vandag sien ek dat maand wragtig ook af is van my rekening af..... aangesien die nommer net eenvoudig verander word dus kan my bank dit nie stop nie. Eks glad nie gelukkig nie want hoe dan nou? Gelde word verhef wat ek nie goedkeur nie en ek kry geen hulp indien ek eposse stuur nie en premises bly jaar later steeds afgaan?
Dear Clinton
Thank you for your enquiry.
I apologise for the poor service experienced.
I am investigating the matter and will contact you for feedback.
Regards
Vuyani Ntantiso
Best regards,
Dear Clinton
Thank you for your enquiry.
I apologise for the poor service experienced.
I am investigating the matter and will contact you for feedback.
Regards
Vuyani Ntantiso
Best regards,
Dear Clinton
Please refer to the e-mail sent on 10 April 2018. We are unable to access/trace your portfolio. Please confirm your RSA Id number for us to investigate the matter.
We also sent an e-mail on 12 April 2018.
Regards
Vuyani Ntantiso
Old Mutual Complaints Managmenet