EV
Elmarie V
1 reviews | Active since Mar 2020
25 Mar 2020, 14:43
Olaf Bergh Brandy Competition Shame on you
Ratinh = Minus 0 2/12/2019 "wen" eknVellies in 'n Olaf Bergh kompetisie en ontvang 'n sms. Vandag 25/3/2020 het ek nog niks ontvang nie, hulle weet nie daarvan nie en belowe om terug te bel, dit terwyl ek met die sms van hulle eie nr af sit, ek hoor na weke niks ni en bly opvolg maar kry elke keer dieselfde reakse. Dit is hartseer dat Olaf Bergh kompetisies so hanteer!! Shame on you.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)