MP
Marietjie P

1 reviews | Active since Feb 2015

09 Feb 2024, 14:41

Okasie - Pragtige blomme, puik diens!

Wanneer jy ver van jou dogter af bly, moet jy plan maak as sy verjaar. Baie dankie, Pieter, vir jou vinnige, flinke, vriendelike en fantastiese diens. Buiten die uitstaande diens was die blomme presies wat ek wou gehad het, op tyd en ongelooflik pragtig!

0
Replies (0)