NJ
Nadine J

1 reviews | Active since Jul 2015

14 Jun 2016, 16:09

Ongeskikte Staff

<p>So 2 maande terug het my buurvrou n probleem gehad met haar kan se battery hy's nog onder waarvoor maar sy't getrek en haar kwitansie verloor.Sy't my saamgeneem en ons het ons probleem verduidelik waar die man's persoon gese het hy sal haar help om n copy te kry van die invoice.Hulle het die battery getoets en gese hy's nog reg maar wie ook al die battery aan haar verkoop het het n fout gemaak met die groote van die battery maar die battery sal werk.Vandag gebeur die selfde en hulle vertel haar weer dieselfde storie sy gaan toets die battery op n ander plekkie en daar is fout haar man gaan vanmiddag terug toe word hy uit die winkel uitgejaag en daar word gese jy't in elk geval geen bewys dat die battery hier gekoop is nie.</p>

0
Replies (0)