EA
ELIZABETH A

1 reviews | Active since Apr 2011

26 Feb 2016, 14:09

uitstaande diens

Ek wil Tatenda Dune bedank vir uitstekende diens. Sy het dadelik op my e-mail reageer, en ek kan getuig van uitsonderlike klantediens. Sy is beslis 'n aanwins vir julle maatskappy, en verdien 'n bonus. <br> Dankie<br> Bets

0
Replies (0)