cC
chris C

1 reviews | Active since Apr 2011

27 Nov 2018, 20:18

Swak swak diens

Die Vader weet Sal ek omit terug gaan née nooit ek sit vir meer as 30 min en Dan moet ek vra vir brood en my drink goed en Dan na n uur kom my kos en Dan so die man in die kombuis vir my lag na ek my gat gewip het

Dis die 3 de keer wat ek so gehanteur is

Dis vrek swak oor die diens en Dan word daar gese ek moet nie klaa oor dit nie

0
Replies (0)